SONKRAGPOMPE / SOLAR PUMPS

Ons is verspreiders van duursame sonkragpompe teen uiters mededingende pryse. Die gewildste reeks is ons AC pompe wat deur middel van ‘n invertor vanaf die panele aangedryf word. Die grootste voordeel hiervan is dat gewone dompelpomp motors vanaf 0.37kw gebruik word. Dit beteken dat indien die motor na etlike jare sou onklaar raak u dit sou kon vervang met die fabrikaat van u keuse verkrygbaar by u naaste handelaar.

Ons bied ook ‘n opsie waar u bestaande elektriese dompelpomp opgegradeer kan word na ‘n sonpomp deur net panele en ‘n invertor by te voeg. Daar is dus besparing op byde die toerusting sowel as die installasie. Kontak ons gerus vir enige navrae sowel as ‘n kwotasie. Ons pas aan by u behoefte. Geen gat te diep of water teveel nie.

We are suppliers of high quality solar pumps at very competitive prices. Our most popular range would be the AC pumps powered via an invertor from solar panels. They greatest advantage is that ordinary motors can be used from 0.37kw and up. This means that should your motor need replacement in the future for whatever reason, it could be replaced with any motor of your choice from the supplier of your choice.

There is also an option where your existing electric borehole pump can be upgraded to a solar pump by simply adding an invertor and panels. There is an obvious saving on equipment and installation. Please contact us for any further information as well as a quotation. Your wish is our command. No hole too deep and no volume water too high.