BESIT U EIE WATERWINKEL/ OWN YOUR OWN WATER SHOP

Ons het verskillende opsies beskikbaar teen uiters mededingende pryse. Kompleet waterwinkels kan vir u ingerig word waar u dit wil en soos u dit wil he. Alternatiewelik kan net die suiwerings aanleg vir u gebou en geinstalleer word terwyl u dan self die winkel(shop front) inrig soos u dit velang. sisteme vir winkels wissel in kappasiteit vanaf 100000l per maand tot 500000l en meer per maand. Kwotasies word aangepas volgens u begroting.

Kontak ons gerus en sien hoe maklik dit is.

We have different options available to fit both your need as well as your budget. A complete water shop can be fitted the way you want, where you want. We also offer a service where we build and install only the purification plant and you build your own shop front. Systems can vary from 100000l per month to 500000l and more per month.

Please contact us and see how easy it is.