SONKRAGPOMPE / SOLAR PUMPS

Ons is verspreiders van duursame sonkragpompe teen uiters mededingende pryse. Die gewildste reeks is ons AC pompe wat deur middel van ‘n invertor vanaf die panele aangedryf word. Die grootste voordeel hiervan is dat gewone dompelpomp motors vanaf 0.37kw gebruik...

Winter special offers / spesiale aanbiedinge.

Moenie pumpwise.co.za se winter winskopies misloop nie. Alles van dompel pompe tot pvc pype nou beskikbaar teen drasties verlaagde pryse. Kontak ons gerus vir vinnige uitstekende diens en laagste pryse op ons goeie kwaliteit reeks van produkte. Please take advantage...

Boorgat pompe /Dompelpompe

Dompel/boorgat pompe , sentrifugale pompe, dreinpompe vir die landbou industriele en mynbou sektor.  Kontak ons gerus vir vinnige doeltreffende diens en beste pryse gewaarborg. Alle fabrikate beskikbaar van Grundfos , Super D, Vansan en Aqua 24, tot KSB, SPP , DAB,...

Repairable Borehole pump motors

Everyone who has ever lost a borehole pump motor dew to damage from lightning, wear and tear or electric power surges, understands the frustration of having to throw that motor on the scrap heap and simply buying a new one even if in some cases it was probably only...